Minette - Afrikaans Tutor - Mbombela
Minette - Afrikaans Tutor - Mbombela

Minette

  • Rate US$10
  • Response 1h
Minette - Afrikaans Tutor - Mbombela

US$10/hr

See Afrikaans tutors

Unfortunately, this tutor is unavailable

  • Afrikaans

Onderwys graad- Ek ondersteun graag leerders wat hulp, motivering en leiding benodig!

  • Afrikaans

Lesson location

About Minette

Ek is 'n gekwalifiseerde onderwyserres wat die behoefte in my hart bevredig, deur leerders te ondersteun wat dit benodig op alle vlakke . Ek is geduldig en vind kreatiewe, aanpasbare maniere wat jou gaan ondersteun en motiveer. My ondersteuning is van hoë gehalte.

See more

About the lesson

  • Compulsory School
  • Secondary School
  • Adult Education
  • +15
  • levels :

    Compulsory School

    Secondary School

    Adult Education

    Master

    Doctorate

    Other

    MBA

    A1

    A2

    B1

    B2

    C1

    C2

    Elementary

    Intermediate

    Advanced

    Professional

    Children

  • English

All languages in which the lesson is available :

English

Verstaan die ongewone en onbekende op 'n unieke manier, wat gepaard gaan met jou unieke leerstyl en vlak. Kyk na die Afrikaanse taal deur nuwe en positiewe oë. Ontdek 'n nuwe Afrikaanse "JY" deur jouself te bemagtig in die ondersteuning wat nodig is vir jou.

See more

Rates

Rate

  • US$10

Pack prices

  • 5h: US$50
  • 10h: US$100

online

  • US$10/h

Similar Afrikaans teachers in Mbombela